Ons het n baie mooi kindervriendelike koshuis wat goed ingerig is vir laerskoolleerders. Gebalanseerde etes van hoogstaande gehalte.
Die leerders se tuiswerk word deur n ekstra personeellid gekontroleer en ons het spesiale studietye.
Werk en Groei