Wêreldhardopleesdag 2020

Graad 7 leerlinge lees boeke vir die graad 1 leerlinge en Graad 6 leerlinge lees boeke vir die graad R leerlinge.