Welkom by LMS
Lucas Meyer Primêre Skool se deure het vir die eerste keer op 28 Januarie 1930 geopen en dien sedertdien die gemeenskap van Vryheid vanuit ’n Christelike perspektief, met ’n trotse Afrikaanse karakter. Ons leuse is Werk en Groei.
Ontdek LMS
- Meer oor ons Die geskiedenis van die skool sedert 1930.
- Personeel Ons onderwysspan — bestuur, grade en koshuis.
- Akademie Toegerus vir vandag. Berei voor vir môre.
- Sport Spanbou, karakter en ’n gesonde leefstyl.
- Kultuur Waar talent ontwikkel en kreatiwiteit blom.
- Kontak Ons Oosstraat 93, Vryheid — of stuur ’n navraag.
Jongste Omsendbriewe
Alle omsendbriewe →Uit ons fotoalbum
Meer foto’s →Maak LMS jou keuse
Aansoekvorms vir Graad RR tot Graad 7 is beskikbaar om af te laai.